Starting berth for Combrinck against Connacht

The Vodacom Bulls have named their side to face Connacht Rugby in Round 2 of the Vodacom United Rugby Championship on Friday. The South African side will take on the Irish team at The Sportsground in Galway, with kick-off at 20h35. Vodacom Bulls director of rugby, Jake White, has made a handful of changes to […]

Die week op Landbouweekliks | Funksionele teling wérk

Andrew Masterson is ’n meester van diversifikasie. Deur die basiese dinge reg te doen – en ’n funksionele bees te teel – is daar min mense wat hom kan nadoen. Danksy sy vrou, Colette, se boekhou-agtergrond kan sy duidelik sien hoe verandering in die bedryf die winsgewendheid van die boerdery raak. Die Milagro-boerdery naby Oesterbaai […]

‘We can only get better from here’ – Arno Botha

Vodacom Bulls loose-forward, Arno Botha, is confident that the side will improve in the Vodacom United Rugby Championship. Botha, one of a handful of players in the squad who are familiar with playing in Europe following a two-year stint at Irish club, Munster, indicated that the side was not deflated by the defeat to four-time […]

Die week op Landbouweekliks | Boer belê massief in SA

Number Two Piggeries is in die laat 1970’s deur Dave Osborne en David Miles gestig. Die maatskappy lewer vandag sowat 30% van Suid-Afrika se varkvleis. N2P het 26 varkboerderye in Suid-Afrika en Namibië. Die onderneming besit ook vier abattoirs, ’n beeskudde van meer as 6000, en het sowat 2750ha onder mielies en 950 ha onder […]

Duane Vermeulen leaves Vodacom Bulls

The Vodacom Bulls can confirm the departure of captain and Springbok loose-forward, Duane Vermeulen, who will be joining Irish team, Ulster Rugby. The 35-year-old joined the Vodacom Bulls in 2020, where he had an immediate impact as he led the Tshwane-based side to the Carling Currie Cup title and was also instrumental in the journey […]

Die week op Landbouweekliks | Ou waardes geld hier

Barry York is dié pionier in die teel van goue wildebeeste en bedryf nie net ‘n suksesvolle wildboerdery op die Sandstone Valley-plaas naby Alma in Limpopo nie, maar het ook ’n safari-onderneming wat plaaslike en internasionale jagters lok. Die York-gesin het hoë agting vir die mense en diere waarmee hulle werk. Die Yorks laat hulle […]