Dagboek solank die datum!

Die Balfour-boerevereniging in samewerking met AFGRI bied aan die Balfour Hooidag vir 2024 op 18 Januarie. Dagboek solank die datum en kom ervaar eerstehands ‘n wye verskeidenheid hooimaaktoerusting in aksie.