Handri Conradie

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Handri Conradie

Handri Conradie is die sesde geslag op Koelfontein in die Ceres-vallei. Buiten vars vrugte en wyndruiwe, is hoë gehalte droëvrugte en -produkte die hooffokus. Dis by top kettingwinkels beskikbaar, en ook onder hul eie handelsmerk, Cecilia’s Farm.

Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!