Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johan Moolman
Hoër Landbouskool Boland naby die Paarl sorg dat leerders blootstelling en praktiese ervaring opdoen in graan, wingerd en veeproduksie. Waarnemende hoof, Johan Moolman, is al 17 jaar aan dié skool verbonde.
Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!