Die week op Landbouweekliks | Kuier saam met Nico en Sonette Lerm

Nico en Sonette Lerm bedryf saam met hul seun, Hertie, die Lasarus Game Farm by Albertina in die Suid-Kaap. Behalwe vir wild is daar ook Ankole-beeste, Kaapse Lob Ear-bokke en hul eie hoenderras. Die week op Landbouweekliks, Dinsdag om 17:30 op VIA TV.

.