Van Zyl-familie: ‘Boer elke dag so goed jy kan’

Met ’n balanseertoertjie tussen die regte kultivars, puik vogbewaringspraktyke en ’n konserwatiewe hand met kunsmis het die bekende Van Zyl-veeboerfamilie hom ook in 2018 die eer as finalis in Graan SA se kompetisie vir die Graanprodusent van die Jaar losgeboer. Al is die Van Zyls van Prairie, Ladybrand, bekend in veekringe, gee hulle die toon […]

#BullsFamily bids farewell to flank Josh Strauss

The Blue Bulls Company would like to confirm that it has reached a mutual settlement with flank Josh Strauss regarding his departure from Loftus. The Scottish international joined the Vodacom Bulls in 2019 and featured strongly in the 2020 Vodacom Super Rugby competition before it was halted due to Covid-19. Contrary to media reports, there […]

#BullsFamily lock in Manjezi 

The Blue Bulls Company can confirm that 25-year-old lock forward Sintu Manjezi will join the Vodacom Bulls from the Toyota Cheetahs from 1 July. Manjezi has stamped his authority in the Guinness PRO14 in recent seasons as a tough as nails and uncompromising lock in the Toyota Cheetahs’ pack. His core strength in the scrum coupled […]

Só bestuur die twee vroue hul suksesvolle stoetery

Hulle is nie bang om te leer nie en het ’n suksesvolle stoetery omdat hulle op die belangrike eienskappe van hul skaapras klem lê. Met goeie bestuur, baie geesdrif en ervaring wat oor twee dekades opgebou is, het twee vroueboere van Clocolan, Maria Smit en Elzette van Rooyen van die Elzé-boerdery, só baie sukses met […]

Du Plessis joins #BullsFamily as Head of Junior Rugby

The Blue Bulls Company is excited to announce that former Grey College 1st XV coach, Wessel du Plessis, will join the #BullsFamily as Head of Junior Rugby with Director of Rugby, Jake White, continuing his mandate of revitalising all of the franchise’s structures. The 35-year-old Du Plessis represented the Toyota Free State Cheetahs U20s and […]

Derick le Roux: ‘Boerdery is ’n leefwyse’

Mnr. Derick le Roux, die Suider-Afrikaanse Stoetteler van die Jaar vir 2019, is die jongste teler nóg wat hierdie titel ingepalm het. Hy het dié eerbewys op die LRF-veeskool ontvang. Derick boer saam met sy pa, Carl, ma, Marita, en broer, Wesbie, met die Xourel-Limousinstoetery, ’n kommersiële vleisbeeskudde, ’n voerkraal en gesaaides op Twee Buffels […]