Landbouweekliks kuier by Hoppies Uys, ’n boer van die Swellendam-omgewing met ’n passie vir bewaringslandbou. Hy is al jare lank betrokke by Bewaringslandbou Wes-Kaap, en dra sy kennis oor onder meer dekgewasse graag oor aan medeboere. Hoppies se pa, Pietie, behartig die boerdery se lêhenvertakking, terwyl Hoppies verantwoordelik is vir hul skape en saaiery. Die […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/02/LandbouWeekliks-News.jpg16001600Liezlhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2019/11/AFGRI_AgriServices_RGB-300x197.jpgLiezl2019-10-21 10:43:112019-10-21 10:43:11Hoppies Uys maak nuwe planne in die droogte
Josias le Roux van Langhoogte Plase naby Caledon in die Wes-Kaap is ’n bekroonde gars-, koring- en skaapboer wat alles uit ’n bewaringsoogpunt aanpak. Hy glo daarin om proaktief te wees, nie belangrike onderhoud op die plaas uit te stel nie, en om op hoogte te bly van landbou-ontwikkelings. Josias verryk sy kennis deur boere- […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/01/landbouweekliks_AFGRI-logo.jpg24372328Liezlhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2019/11/AFGRI_AgriServices_RGB-300x197.jpgLiezl2019-10-14 10:24:332019-10-14 10:24:33Dié boerdery word uit 'n bewaringsoogpunt bestuur
Ons kuier by Dawie en Christine Rothmann, groenteboere van Brits. Dawie is Noordwes se Jongboer van die Jaar vir 2019 en hy, Christine en hul span oes, verpak en versend gemiddeld meer as 200 ton groente per dag, regdeur die jaar. Boerdery is in Dawie se bloed en hy groei al van kleins af in […]
Centurion, 2 October 2019 – AFGRI Technology Services (ATS), the strategic innovation and growth division of AFGRI Agri Services, has partnered with Aerobotics, the Cape Town based start-up that processes data from drone and satellite imagery through its proprietary artificial intelligence software to bring the latest technology to a broader section of South Africa’s farmers. […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Technology-and-Funding.jpg10671600Liezlhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2019/11/AFGRI_AgriServices_RGB-300x197.jpgLiezl2019-10-02 07:33:152019-10-02 07:33:15AFGRI Technology Services forms partnership with Aerobotics, world-leading agritech tree crop data analytics company
Ons kuier by Koos en Philip Blanckenberg van die boerderyonderneming JH Blanckenberg. Dié twee broers is meestersuiwelboere by Klipheuwel, noord van Durbanville in die Wes-Kaap. Hulle maak ook hul eie kuilvoer en plant koring, gars en kanola. Die Blanckenbergs het ‘n gediversifiseerde boerdery met sterk integrasie en wedersydse afhanklikheid tussen die vertakkings. In 2014 was […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/02/LandbouWeekliks-News.jpg16001600Michelle la Cockhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2019/11/AFGRI_AgriServices_RGB-300x197.jpgMichelle la Cock2019-10-01 05:33:462019-10-01 05:33:46Blanckenbergs se boerdery meer as 'n eeu oud!
In die week se episode van Landbouweekliks kuier die span by Gert Claassen van die Claassenboerdery in die Swartland. Gert en sy pa, Koot, het in 2012 die mielielande van Delmas in Mpumalanga vaarwel geroep en hul bedrywighede na die Wes-Kaap verskuif. In ’n kort tyd het Gert indrukwekkende resultate behaal met gewasse wat aanvanklik […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/02/LandbouWeekliks-News.jpg16001600Michelle la Cockhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2019/11/AFGRI_AgriServices_RGB-300x197.jpgMichelle la Cock2019-09-23 10:36:092019-09-23 10:37:20Vars produkte in die Swartland
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.Ok
Hoppies Uys maak nuwe planne in die droogte
/in Frontpage Article, Landbouweekliks /by LiezlLandbouweekliks kuier by Hoppies Uys, ’n boer van die Swellendam-omgewing met ’n passie vir bewaringslandbou. Hy is al jare lank betrokke by Bewaringslandbou Wes-Kaap, en dra sy kennis oor onder meer dekgewasse graag oor aan medeboere. Hoppies se pa, Pietie, behartig die boerdery se lêhenvertakking, terwyl Hoppies verantwoordelik is vir hul skape en saaiery. Die […]
Dié boerdery word uit ‘n bewaringsoogpunt bestuur
/in Frontpage Article, Landbouweekliks /by LiezlJosias le Roux van Langhoogte Plase naby Caledon in die Wes-Kaap is ’n bekroonde gars-, koring- en skaapboer wat alles uit ’n bewaringsoogpunt aanpak. Hy glo daarin om proaktief te wees, nie belangrike onderhoud op die plaas uit te stel nie, en om op hoogte te bly van landbou-ontwikkelings. Josias verryk sy kennis deur boere- […]
Jongboer wys sy suksesvolle groenteboerdery
/in Frontpage Article, Landbouweekliks /by LiezlOns kuier by Dawie en Christine Rothmann, groenteboere van Brits. Dawie is Noordwes se Jongboer van die Jaar vir 2019 en hy, Christine en hul span oes, verpak en versend gemiddeld meer as 200 ton groente per dag, regdeur die jaar. Boerdery is in Dawie se bloed en hy groei al van kleins af in […]
AFGRI Technology Services forms partnership with Aerobotics, world-leading agritech tree crop data analytics company
/in Frontpage Article, News /by LiezlCenturion, 2 October 2019 – AFGRI Technology Services (ATS), the strategic innovation and growth division of AFGRI Agri Services, has partnered with Aerobotics, the Cape Town based start-up that processes data from drone and satellite imagery through its proprietary artificial intelligence software to bring the latest technology to a broader section of South Africa’s farmers. […]
Blanckenbergs se boerdery meer as ‘n eeu oud!
/in Frontpage Article, Landbouweekliks /by Michelle la CockOns kuier by Koos en Philip Blanckenberg van die boerderyonderneming JH Blanckenberg. Dié twee broers is meestersuiwelboere by Klipheuwel, noord van Durbanville in die Wes-Kaap. Hulle maak ook hul eie kuilvoer en plant koring, gars en kanola. Die Blanckenbergs het ‘n gediversifiseerde boerdery met sterk integrasie en wedersydse afhanklikheid tussen die vertakkings. In 2014 was […]
Vars produkte in die Swartland
/in Frontpage Article, Landbouweekliks /by Michelle la CockIn die week se episode van Landbouweekliks kuier die span by Gert Claassen van die Claassenboerdery in die Swartland. Gert en sy pa, Koot, het in 2012 die mielielande van Delmas in Mpumalanga vaarwel geroep en hul bedrywighede na die Wes-Kaap verskuif. In ’n kort tyd het Gert indrukwekkende resultate behaal met gewasse wat aanvanklik […]