Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Willie Nel

Willie Nel van Moolmanshoek in die Oos-Vrystaat het dekades gelede reeds met sy veldherstelplan erosieslote in vleilande verander. Hy het gesaaides vir wild, vee en toerisme verruil en sy familie is almal by die plaas betrokke. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Nortje leads eight men Vodacom Bulls Bok call-up

  Vodacom Bulls skipper, Ruan Nortje leads an eight-men Vodacom Bulls ensemble called up to the Springboks setup for the 2024 Castle Lager Rugby Championship. Nortje is joined by ​Johan Grobbelaar, ​Elrigh Louw, ​Gerhard Steenekamp, Jan-Hendrik Wessels and Bok regulars in Kurt-Lee Arendse, Marco Van Staden and Willie Le Roux. The octet out of the […]

Boland Landbou

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johan Moolman

Hoër Landbouskool Boland naby die Paarl sorg dat leerders blootstelling en praktiese ervaring opdoen in graan, wingerd en veeproduksie. Waarnemende hoof, Johan Moolman, is al 17 jaar aan dié skool verbonde. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Franco Koch

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Franco Koch

Franco Koch bedryf die uitgebreide Eenboom-boerdery in die Swartland naby Moorreesburg saam met sy pa. Hy het die varkvertakking tot “vyfster-hotel” vir die diere opgeknap, maar sy liefde lê dalk eerder by sy Santa Gertrudis-beeste. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Handri Conradie

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Handri Conradie

Handri Conradie is die sesde geslag op Koelfontein in die Ceres-vallei. Buiten vars vrugte en wyndruiwe, is hoë gehalte droëvrugte en -produkte die hooffokus. Dis by top kettingwinkels beskikbaar, en ook onder hul eie handelsmerk, Cecilia’s Farm. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Nicky van der Linde

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Nicky van der Linde

Nicky van der Linde van Geelbos-boerdery naby Standerton, Mpumalanga, is TLU SA se Jongboer vir 2023. Dié jong saai- en beesboer laat hom nie maklik onderkry nie; nie deur lae speenkalfpryse, hoë kunsmispryse of El Niño-somers nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!