JJ de Nysschen boer in Letsitele, Limpopo. Daar heers ‘n hegte band tussen pa Koos en hierdie voormalige jongboer van dié provinsie, wat woeker met sitrus en braaihoenders, en ook beeste en wild. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/10/JJ-de-Nysschen_0563-2-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-11-12 11:49:242024-11-12 11:49:24Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met JJ de Nysschen
Merensky Landbou Akademie op Tzaneen in Limpopo het sy deure in 1936 geopen. Vandag gaan sowat 1 300 seuns en dogters hier skool, met avoboorde en Pinzyl-beeste as deel van hulle praktiese ervaring. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/10/LBW-S26EP13-Merensky-Landbou-Akademie_DSC01000-2-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-11-04 12:18:222024-11-04 12:18:22Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Merensky Landbou Akademie
Madelé Ferreira is die dryfveer agter die Mooihoek-aarbeiplaas naby Hankey in die Oos-Kaap. Sy en haar man ken van klippe kou, maar nie van terugstaan vir enige uitdaging nie. Aarbeie word heeljaar aan plaaslike en internasionale markte voorsien. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/10/LBW-S26EP12-Madele-Ferreira_EX4A0971-2-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-10-28 06:37:022024-10-28 06:37:02Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Madelé Ferreira
Dian Landman is 2023 se Jongboer van die Jaar in die Oos-Kaap. Lactimar is ‘n groot suiwelboerdery in die Tsitsikamma, wat tot 3 500 koeie melk. Tydens ons besoek het bek-en-klouseer skaars 6 km van sy grensdraad gedreig.
Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/10/LBW-S26EP11-Dian-Landman_EX4A0588-2-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-10-21 10:34:312024-10-16 10:39:19Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Dian Landman
Die identiese broers, Pieter en Johan Willemse, is gedugte besigheidsvennote. Die manne het onder begin, maar vandag word Jireh Foods se kaas landswyd deur ‘n kettingwinkelgroep versprei, en varke benut die afvalproduk, wei, in hul voermengsel. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/10/LBW-S26EP10-Willemse-Broers_3H4A9108-2-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-10-14 09:28:152024-10-16 10:33:55Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Pieter en Johan Willemse
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met JJ de Nysschen
/in LandbouweekliksJJ de Nysschen boer in Letsitele, Limpopo. Daar heers ‘n hegte band tussen pa Koos en hierdie voormalige jongboer van dié provinsie, wat woeker met sitrus en braaihoenders, en ook beeste en wild. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Merensky Landbou Akademie
/in LandbouweekliksMerensky Landbou Akademie op Tzaneen in Limpopo het sy deure in 1936 geopen. Vandag gaan sowat 1 300 seuns en dogters hier skool, met avoboorde en Pinzyl-beeste as deel van hulle praktiese ervaring. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
New Public Beneficiary Banking Details
/in NewsDié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Madelé Ferreira
/in LandbouweekliksMadelé Ferreira is die dryfveer agter die Mooihoek-aarbeiplaas naby Hankey in die Oos-Kaap. Sy en haar man ken van klippe kou, maar nie van terugstaan vir enige uitdaging nie. Aarbeie word heeljaar aan plaaslike en internasionale markte voorsien. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Dian Landman
/in LandbouweekliksDian Landman is 2023 se Jongboer van die Jaar in die Oos-Kaap. Lactimar is ‘n groot suiwelboerdery in die Tsitsikamma, wat tot 3 500 koeie melk. Tydens ons besoek het bek-en-klouseer skaars 6 km van sy grensdraad gedreig.
Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Pieter en Johan Willemse
/in LandbouweekliksDie identiese broers, Pieter en Johan Willemse, is gedugte besigheidsvennote. Die manne het onder begin, maar vandag word Jireh Foods se kaas landswyd deur ‘n kettingwinkelgroep versprei, en varke benut die afvalproduk, wei, in hul voermengsel. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!