Hoër Landbouskool Boland naby die Paarl sorg dat leerders blootstelling en praktiese ervaring opdoen in graan, wingerd en veeproduksie. Waarnemende hoof, Johan Moolman, is al 17 jaar aan dié skool verbonde. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/LBW-S25EP11-Boland-Landbou_DSC04401-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-07-23 10:24:202024-07-23 10:25:21Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johan Moolman
Franco Koch bedryf die uitgebreide Eenboom-boerdery in die Swartland naby Moorreesburg saam met sy pa. Hy het die varkvertakking tot “vyfster-hotel” vir die diere opgeknap, maar sy liefde lê dalk eerder by sy Santa Gertrudis-beeste. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/LBW-S25EP10-Franco-Koch_DSC04322-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-07-15 12:00:292024-07-17 08:08:02Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Franco Koch
Handri Conradie is die sesde geslag op Koelfontein in die Ceres-vallei. Buiten vars vrugte en wyndruiwe, is hoë gehalte droëvrugte en -produkte die hooffokus. Dis by top kettingwinkels beskikbaar, en ook onder hul eie handelsmerk, Cecilia’s Farm. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/Handri-Conradie_1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-07-08 11:00:012024-07-03 13:03:33Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Handri Conradie
Nicky van der Linde van Geelbos-boerdery naby Standerton, Mpumalanga, is TLU SA se Jongboer vir 2023. Dié jong saai- en beesboer laat hom nie maklik onderkry nie; nie deur lae speenkalfpryse, hoë kunsmispryse of El Niño-somers nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/Nicky-van-der-Linde-1600px.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-07-01 12:00:182024-07-03 12:56:11Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Nicky van der Linde
Stompie Olivier het as 11-jarige sy eerste melkbeesstoetery bedryf. Vandag, hier naby Ventersdorp in Noordwes, spog hy met die Hotspot-beeste: ‘n Boran- en Droughtmaster-stoetery. Die droë saaiseisoen vanjaar was egter ‘n kopseer. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/06/LBW-S25EP07-Nicolas-Stompie-Olivier_3H4A7669-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-06-24 07:55:262024-06-24 08:03:38Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Stompie Olivier
Jaco Pieterse boer naby Richmond in die Noord-Kaap. Hierdie provinsiale Jongboer van die Jaar se sin vir besigheid gee hom skaalvoordele, veral op huurgrond, soos hy integrasie in die skaapwaardeketting benut. En stagneer vorm nie deel van sy mondering nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/06/LBW-S25EP06-Jaco-Pieterse_DSC00829-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-06-17 12:00:202024-06-18 12:14:29Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jaco Pieterse
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johan Moolman
/in LandbouweekliksHoër Landbouskool Boland naby die Paarl sorg dat leerders blootstelling en praktiese ervaring opdoen in graan, wingerd en veeproduksie. Waarnemende hoof, Johan Moolman, is al 17 jaar aan dié skool verbonde. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Franco Koch
/in LandbouweekliksFranco Koch bedryf die uitgebreide Eenboom-boerdery in die Swartland naby Moorreesburg saam met sy pa. Hy het die varkvertakking tot “vyfster-hotel” vir die diere opgeknap, maar sy liefde lê dalk eerder by sy Santa Gertrudis-beeste. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Handri Conradie
/in LandbouweekliksHandri Conradie is die sesde geslag op Koelfontein in die Ceres-vallei. Buiten vars vrugte en wyndruiwe, is hoë gehalte droëvrugte en -produkte die hooffokus. Dis by top kettingwinkels beskikbaar, en ook onder hul eie handelsmerk, Cecilia’s Farm. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Nicky van der Linde
/in LandbouweekliksNicky van der Linde van Geelbos-boerdery naby Standerton, Mpumalanga, is TLU SA se Jongboer vir 2023. Dié jong saai- en beesboer laat hom nie maklik onderkry nie; nie deur lae speenkalfpryse, hoë kunsmispryse of El Niño-somers nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Stompie Olivier
/in LandbouweekliksStompie Olivier het as 11-jarige sy eerste melkbeesstoetery bedryf. Vandag, hier naby Ventersdorp in Noordwes, spog hy met die Hotspot-beeste: ‘n Boran- en Droughtmaster-stoetery. Die droë saaiseisoen vanjaar was egter ‘n kopseer. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jaco Pieterse
/in LandbouweekliksJaco Pieterse boer naby Richmond in die Noord-Kaap. Hierdie provinsiale Jongboer van die Jaar se sin vir besigheid gee hom skaalvoordele, veral op huurgrond, soos hy integrasie in die skaapwaardeketting benut. En stagneer vorm nie deel van sy mondering nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]