Landbouweeklik fokus op herlewingslandbou

Vandeesweek kuier Landbouweekliks by Izak Dreyer, ’n herlewingslandboupionier van Vrede in die Oos-Vrystaat. Herlewingslandbou is ’n storie van hoop, want boere kan die natuur inspan om koste op hul plase te verminder.  Izak beoefen geenbewerking en plant suksesvol somer en winter dekgewasse, wat die grond se biologiese gesondheid herstel. Van Netwerk24

Agritech Expo Zambia turns 5 this year

Agritech Expo Zambia will take place from 12 to 14 April 2018 at the GART Research Centre in Chisamba. The expo returns to Zambia for the fifth time and promises new features, more country pavilions, and more free training opportunities.The event is expected to attract more than 22 000 visitors, with more than 270 local […]

Vodacom Bulls team to face DHL Stormers in Wellington

Snyman, Smit to start for Vodacom Bulls   Springboks RG Snyman and Roelof Smit will both start for the Vodacom Bulls on Saturday in Wellington when they face the DHL Stormers in a Vodacom Super Rugby friendly.   Snyman has returned from his club duties in Japan recently and Smit, who proved his fitness off […]

Landbouweekliks bekyk die wonder van Wagyu

Wagyu word beskryf as die kaviaar van beesvleis en in die nuutste episode van Landbouweekliks ontmoet kykers ’n pionier van dié beesras in Suid-Afrika. Mnr. Brian Angus van die plaas Woodview by Arlington in die Vrystaat het een van die oudste Angusstoeterye in die land. Hy het reeds in 1999 die Wagyu-ras Suid-Afrika help vestig. […]

‘Die kaviaar van beesvleis’

In episode vier van Landbouweekliks leer Ivor Price hoekom Wagyubeesvleis van die eksklusiefste vleis ter wêreld is. Hy en die Landbouweekliks-span besoek Brian Angus by Arlington in die Oos-Vrystaat om uit te vind hoekom dié beesras so besonders is en hoe Brian-hulle die volledige waardeketting bestuur. ’n Interessante uitdaging lê ook weer vir Ivor voor […]

Vodacom Bulls team to face Cell C Sharks in Polkwane

Vodacom Bulls coach, John Mitchell, named an exciting 26 man squad for the trip to Polokwane, but has not included Lood de Jager, Jesse Kriel, Handre Pollard or Warrick Gelant, who all toured with the Springboks to Europe in November. There will also be a return to action for former Springbok captain, Adriaan Strauss. The […]