Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Pieter de Jager
Pieter de Jager van Albertinia in die Suid-Kaap glo as jy na die grond kyk, sal die grond na jou kyk. Hierdie voormalige Graanboer van die Jaar-wenner, se presisie- en bewaringsboerderypraktyke wen jare al veld, nadat die boerdery van vee na graan omgeskakel is.
Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!