NAMPO Virtueel: Minder as 48 uur om te gaan
Oor minder as 48 uur open Suid-Afrika se eerste ten volle virtuele landbouekspo en konferensie. Met meer as 100 van die voorste verskaffers, uitstallerwebinaars, paneelbesprekings en vele meer, bied NAMPO Virtueel aan besoekers die geleentheid om op hoogte te bly van die voorste verwikkelinge en neigings in die landboubedryf. NAMPO Virtueel bied aan boere, produsente […]