Kom kuier by NAMPO Kaap!

Kom gesels met ons oor ons unieke hanteringsfooistruktuur met geen innameheffing nie, en vind ook uit waar jou naaste AFGRI bunker en silo is.

NAMPO Kaap | Kom maak ‘n draai by ons uitstallings!

As die son skyn, of as dit reën, kom maak ‘n draai by ons uitstallings in die BKB-saal (standplaas 79/80) en buite by standplaas 162! Ons vier steeds ‘n eeu van landbouvennootskappe saam met ons produsente, en kan nie wag om blad te skud nie! Landbouvennootskappe vir 100 jaar!

Watch: Thomas Johnson, AFGRI Retail Manager, talks to African Farming about our retail footprint

Having the correct supply partner is fundamental to any farmer, especially for those far away from town. In studio we have Thomas Johnson, AFGRI Retail Manager, who tells us more about their local footprint and sheds some light on the launch of the exciting new online store. To see the full interview as broadcast on […]

Kom kuier by die 89ste Swartlandskou!

Vanjaar word die 89ste Swartlandskou te Moorreesburg aangebied, tussen 6 en 9 September 2023. Hier is ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite vir die hele familie. ‘n Landbouseminaar vir pa, damesdag vir ma, jeugskou vir die jonges en selfs ‘n troetelhoek met plaasdiere vir die kleingoed. Wat jy nie moet vergeet nie, is om by AFGRI se […]

Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Louw Smit en sy broer, Johan

Louw Smit en sy broer, Johan, is vyfdegeslagboere op die familieplaas, Riviera, naby Piketberg. Net soos hul voorgeslagte boer hulle met aartappels in ’n soms vyandige streek. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer te leer oor dié boerdery.

Klop jou hart ook vir die Groen en Geel?

Nee, ons praat nie nou van die Bokke nie! Gee jou kleinspan dieselfde genot met hul eie John Deere-trekkertjie [of selfs een vir jou vertoonkas]. Besoek ons standplaas by die Swartlandskou – Moorreesburg tussen 6 en 9 September 2023.