Entries by rokkitboy

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Dutoit Groep

Die Dutoit Groep is ‘n familieboerdery met sy oorsprong in die Koue Bokkeveld naby Ceres meer as 130 jaar gelede. Met meer as 220 000 ton se vrugte en groente wat jaarliks geproduseer word, duisende mense in diens, en verskeie eenhede in die waardeketting, is hierdie boere meesters in hul bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag […]

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Willie Nel

Willie Nel van Moolmanshoek in die Oos-Vrystaat het dekades gelede reeds met sy veldherstelplan erosieslote in vleilande verander. Hy het gesaaides vir wild, vee en toerisme verruil en sy familie is almal by die plaas betrokke. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Nortje leads eight men Vodacom Bulls Bok call-up

  Vodacom Bulls skipper, Ruan Nortje leads an eight-men Vodacom Bulls ensemble called up to the Springboks setup for the 2024 Castle Lager Rugby Championship. Nortje is joined by ​Johan Grobbelaar, ​Elrigh Louw, ​Gerhard Steenekamp, Jan-Hendrik Wessels and Bok regulars in Kurt-Lee Arendse, Marco Van Staden and Willie Le Roux. The octet out of the […]

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johan Moolman

Hoër Landbouskool Boland naby die Paarl sorg dat leerders blootstelling en praktiese ervaring opdoen in graan, wingerd en veeproduksie. Waarnemende hoof, Johan Moolman, is al 17 jaar aan dié skool verbonde. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Franco Koch

Franco Koch bedryf die uitgebreide Eenboom-boerdery in die Swartland naby Moorreesburg saam met sy pa. Hy het die varkvertakking tot “vyfster-hotel” vir die diere opgeknap, maar sy liefde lê dalk eerder by sy Santa Gertrudis-beeste. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Handri Conradie

Handri Conradie is die sesde geslag op Koelfontein in die Ceres-vallei. Buiten vars vrugte en wyndruiwe, is hoë gehalte droëvrugte en -produkte die hooffokus. Dis by top kettingwinkels beskikbaar, en ook onder hul eie handelsmerk, Cecilia’s Farm. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Nicky van der Linde

Nicky van der Linde van Geelbos-boerdery naby Standerton, Mpumalanga, is TLU SA se Jongboer vir 2023. Dié jong saai- en beesboer laat hom nie maklik onderkry nie; nie deur lae speenkalfpryse, hoë kunsmispryse of El Niño-somers nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!  

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Stompie Olivier

Stompie Olivier het as 11-jarige sy eerste melkbeesstoetery bedryf. Vandag, hier naby Ventersdorp in Noordwes, spog hy met die Hotspot-beeste: ‘n Boran- en Droughtmaster-stoetery. Die droë saaiseisoen vanjaar was egter ‘n kopseer. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!  

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jaco Pieterse

Jaco Pieterse boer naby Richmond in die Noord-Kaap. Hierdie provinsiale Jongboer van die Jaar se sin vir besigheid gee hom skaalvoordele, veral op huurgrond, soos hy integrasie in die skaapwaardeketting benut. En stagneer vorm nie deel van sy mondering nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]

Smith wins 2023/24 VURC Golden Boot Award

  Vodacom Bulls flyhalf Chris Smith has added his name to the Vodacom United Rugby Championship Awards roll of honour by collecting the Gilbert Golden Boot prize for the 2023/24 season. Smith is amongst two other winners, Alessandro Izekor who takes this season’s Tackle Machine and Jamie Ritchie who is the season’s Turnover King. The […]