Valeska van Schoor, Gauteng se Jongboer vir 2024, het van kleins af ‘n kop vir besigheid. Sy het Gro4Africa, ‘n groenteboerdery naby Rayton, van niks af begin, met die ondersteuning van haar man Stefan, wat onlangs voltyds by die boerdery aangesluit het. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/01/LBW-S27EP07-Valeska-Pearson-van-Schoor_3H4A5752-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-01-13 10:07:442025-01-15 06:12:30Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Valeska van Schoor
Langlyf Tuli’s by Reitz in die Oos-Vrystaat is die oudste stoetery van sy soort in SA en eienaar, Albie Rautenbach, het ‘n diep vertroue in die waarde wat basterkrag ontsluit. Sy belange strek egter veel wyer as boerdery, onder meer met eiendomsbeleggings oorsee. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/12/LBW-S27EP06-Albie-Rautenbach_DSC0184-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-12-16 10:00:102024-12-17 08:47:31Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Albie Rautenbach
Die manne agter die ikoniese Jasmyn-padstal by Hartebeespoort, Des en Derick Erasmus, volg so ver moontlik biologiese boerderypraktyke in hulle suksesvolle groente- en suiwelboerdery en kleinhandelswinkel. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/12/LBW-S27EP05-Des-Erasmus_DSC0163-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-12-09 10:00:132024-12-10 07:29:36Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Des en Derick Erasmus
Johannes Potgieter van Rietkuil (Delmas-distrik, Mpumalanga) het homself in landbou verdiep met sy opbergingsfasiliteit wat buiten sy eie graan ook dié van ander boere stoor. Hy is ook Suid-Afrika se kampioen-tydrenjaer… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/12/LBW-S27EP04-JJ-Potgieter_DSC0147-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-12-02 09:00:582024-12-02 07:44:39Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johannes Potgieter
Paul Collett van Speelmanskop naby Cradock in die Oos-Kaap is ‘n herlewingslandbouer in murg en been. Sy oogmerk is om deurgaans ‘n geïntegreerde, gebalanseerde omgewing te skep waar grond, gewasse, lewendehawe en mense gedy. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/11/Paul-Collett_1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-11-25 10:00:232024-11-25 14:53:56Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Paul Collett
Niel Wilke van Glentana in die Somerset-Oos-distrik van die Oos-Kaap is die MPO se Rentmeester-kampioen vir 2023. Vir hom is volhoubaarheid gelyk aan winsgewendheid en omgee vir mens, omgewing, en natuurlik sy diere. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/11/LBW-S27EP02-Niel-Wilke_3H4A3420-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-11-18 10:00:562024-11-15 13:33:31Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Niel Wilke
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Valeska van Schoor
/in LandbouweekliksValeska van Schoor, Gauteng se Jongboer vir 2024, het van kleins af ‘n kop vir besigheid. Sy het Gro4Africa, ‘n groenteboerdery naby Rayton, van niks af begin, met die ondersteuning van haar man Stefan, wat onlangs voltyds by die boerdery aangesluit het. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Albie Rautenbach
/in LandbouweekliksLanglyf Tuli’s by Reitz in die Oos-Vrystaat is die oudste stoetery van sy soort in SA en eienaar, Albie Rautenbach, het ‘n diep vertroue in die waarde wat basterkrag ontsluit. Sy belange strek egter veel wyer as boerdery, onder meer met eiendomsbeleggings oorsee. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Des en Derick Erasmus
/in LandbouweekliksDie manne agter die ikoniese Jasmyn-padstal by Hartebeespoort, Des en Derick Erasmus, volg so ver moontlik biologiese boerderypraktyke in hulle suksesvolle groente- en suiwelboerdery en kleinhandelswinkel. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johannes Potgieter
/in LandbouweekliksJohannes Potgieter van Rietkuil (Delmas-distrik, Mpumalanga) het homself in landbou verdiep met sy opbergingsfasiliteit wat buiten sy eie graan ook dié van ander boere stoor. Hy is ook Suid-Afrika se kampioen-tydrenjaer… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Paul Collett
/in LandbouweekliksPaul Collett van Speelmanskop naby Cradock in die Oos-Kaap is ‘n herlewingslandbouer in murg en been. Sy oogmerk is om deurgaans ‘n geïntegreerde, gebalanseerde omgewing te skep waar grond, gewasse, lewendehawe en mense gedy. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Niel Wilke
/in LandbouweekliksNiel Wilke van Glentana in die Somerset-Oos-distrik van die Oos-Kaap is die MPO se Rentmeester-kampioen vir 2023. Vir hom is volhoubaarheid gelyk aan winsgewendheid en omgee vir mens, omgewing, en natuurlik sy diere. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!